<stringname="description_food">Vertoon kos-voorafinstellings soos omskryf in Nightscout</string>
<stringname="description_insulin_rapid">Insulien voorkeure vir Humalog en NovoRapid / NovoLog</string>
<stringname="description_insulin_ultra_rapid">Insulien voorkeure vir Fiasp</string>
<stringname="description_insulin_free_peak">Laat jou toe om die piek van die insulien aktiwiteit definieer en behoort slegs gebruik te word deur gevorderde gebruikers</string>
<stringname="description_loop">Aktiveer of deaktiveer die implementering die lus wakker maak.</string>
<stringname="description_ns_client">Sinkroniseer jou data met Nightscout</string>
<stringname="description_ama">Status van die algoritme in 2017</string>
<stringname="description_smb">Mees onlangse algoritme vir gevorderde gebruikers</string>
<stringname="description_overview">Wys die huidige staat van jou lus en knoppies vir mees algemene optrede</string>
<stringname="description_persistent_notification">Toon \'n voortgesette kennisgewing met \'n kort oorsig van wat jou lus besig is om te doen</string>
<stringname="description_pump_mdi">Pomp integrasie vir mense wat veelvoudige daaglikse inspuitings doen vir hul diabetes terapie/regime</string>
<stringname="description_pump_virtual">Pomp integrasie vir pompe wat nog nie enige drywer het nie (oop lus)</string>
<stringname="description_sensitivity_aaps">Sensitiwiteit word bereken op dieselfde manier as Oref0, maar jy kan die tydsraamwerk spesifiseer in die verlede. Minimale karb absorpsie is bereken uit maks karb absorpsie tyd vanaf voorkeure.</string>
<stringname="description_sensitivity_weighted_average">Sensitiwiteit word bereken as \'n geweegde gemiddelde van dwalinge. Nuwer dwalinge het hoër gewig. Minimale karb absorpsie is bereken uit max karb absorpsie tyd vanaf voorkeure. Hierdie algoritme is die vinnigste om sensitiwiteit veranderinge te volg.</string>
<stringname="description_source_eversense">Ontvang BG waardes uit die gelapte Eversense toep.</string>
<stringname="description_source_glimp">Ontvang BG waardes vanaf Glimp.</string>
<stringname="description_source_mm640g">Onvang BG waardes vanaf die 600SeriesAndroidUploader.</string>
<stringname="description_source_ns_client">Laai BG data af vanaf Nightscout</string>
<stringname="description_treatments">Stoor alle behandelings wat gedoen was</string>
<stringname="description_wear">Monitor en beheer AndroidAPS met jou WearOS horlosie.</string>
<stringname="description_xdrip_status_line">Wys informasie van jou loop op jou xDrip+ horlosie-gesig.</string>
<stringname="description_sms_communicator">Afstandbeheer AndroidAPS met SMS kodes.</string>
<stringname="openapsma_maxbasal_summary">Die waarde word \"maks basal\" genoem in OpenAPS konteks</string>
<stringname="openapsma_maxiob_title">Maksimum basale IAB wat OpenAPS mag lewer [U]</string>
<stringname="openapsma_maxiob_summary">Hierdie waarde word Maks IAB genoem in OpenAPS konteks\nDit is die maksimum insulien in [U] wat APS op een slag kan lewer.</string>
<stringname="end_user_license_agreement_text">MOET NIE GEBRUIK WORD OM MEDIESE BESLUITE TE MAAK NIE. DAAR IS GEEN WAARBORG DAT DIE PROGRAM, ONDERWORPE AAN TOEPASSELIKE WETTE EN WETGEWING. TENSY ANDERS GEMELD IN TEKS VOORSIEN DIE KOPIEREG-HOUERS EN / OF ANDER PARTYE DIE PROGRAM \"AS IS\" SONDER ËNIGE WAARBORG VAN ENIGE ORDE, UITDRUKKELIK OF IMPLISIET, INKLUSIEF, MAAR NIE BEPERK TOT DIE IMPLISIETE WAARBORG VAN TOEPAASBAARHEID OF NUT VIR EEN SPESIFIEKE DOEL. DIE TOTALE EN ALLE RISIKOVIR DIE KWALITEIT EN PRESTASIE VAN DIE PROGRAM RUS MET JOUSELF. VIR ENIGE PROGRAM DEFEKTIEWE OF FALINGS MOET JY PERSOONLIK DIE KOSTE EN REGSAANSPREEKLIKHEID DRA VAN ALLE NODIGE AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES VIR USELF OF ENIGE DERDE PARTYE EN/OF AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES WAT DEUR DIE PROGRAM GEDOEN WAS.</string>
<stringname="end_user_license_agreement_i_understand">EK VERSTAAN en STEM IN</string>
<stringname="always_use_shortavg">Gebruik altyd kort gemiddelde delta in plaas van eenvoudige delta</string>
<stringname="profile">Profiel</string>
<stringname="openapsama_max_daily_safety_multiplier_summary">Verstek waarde: 3 dit is \'n sleutel OpenAPS veiligheidsdrumpels. Wat dit doen is om jou basale te berk tot 3 x (in hierdie mense) jou grootste basale koers. Jy sal waarskynlik nooit dit hoef te verander, maar jy moet bewus wees wat bespreek is oor \"3 x max daaglikse; 4 x huidige\"vir veiligheidsdrumpels.</string>
<stringname="openapsama_current_basal_safety_multiplier_summary">Verstek waarde: 4 dit is die helfte van die sleutel OpenAPS veiligheid limiete, en die ander helfte van \"3 x maks daaglikse; 4 x huidige\"van die veiligheid limiet. Dit beteken jou basale, ongeag max basale stel op jou pomp, kan enige hoër wees as hierdie nommer tye die huidige vlak van jou basale. Dit is om te verhoed dat mense in gevaarlike gebied deur instelling buitensporig hoë max basals voor om te verstaan hoe die algoritme werk. Weer, die verstek is 4 x; die meeste mense sal nooit moet dit aanpas en is eerder meer geneig om te moet aanpas ander instellings as hulle voel hulle \"loop in\" hierdie veiligheid limiet.</string>
<stringname="openapsama_autosens_max_summary">Verstek waarde: 1.2\nThis is \'n vermenigvuldiger plafon vir autosens (en gou autotune) stel \'n 20%% max limiet op hoe hoog die autosens verhouding kan wees, wat op sy beurt bepaal hoe hoog autosens basale kan aanpas, hoe laag dit ISF kan aanpas, en hoe laag dit die BG teiken kan stel.</string>
<stringname="openapsama_autosens_min_summary">Verstek waarde: 0.7\nDie ander kant van die autosens veiligheidsperke, sit \'n limiet op hoe laag autosens basals kan aanpas, en hoe hoog dit ISF en BG teikens kan verstel.</string>
<stringname="openapsama_autosens_adjusttargets_summary">Verstek waarde: waar\nDit word gebruik om autosens toe te laat om BG teikens aan te pas, benewens ISF en basale.</string>
<stringname="openapsama_bolussnooze_dia_divisor_summary">Verstek waarde: 2\nBolus sluimer is verorden nadat jy \'n maaltyd bolus gedoen het, so die lus sal nie werk met lae tydelike wanneer jy nou net geëet het nie. Die voorbeeld hier se verstek is 2; so \'n 3 uur DIA beteken dat bolus sluimer sal geleidelik uitgefaseer sal word oor 1.5 uur (3DIA/2).</string>
<stringname="openapsama_min_5m_carbimpact_summary">Verstek waarde: 3.0 (AMA) of 8.0 (SMB). Dit is \'n instelling vir verstek karb absorpsie impak per 5 minute. Die verstek is \'n verwagte 3mg/dl / 5min. Dit beïnvloed hoe vinnig KOB opgeneem word, en hoeveel karb absorpsie word aanvaar sodat in die berekening van toekomstige BG, voorspel wanneer BG val meer as verwagte, of nie soveel styg as verwag.</string>
<stringname="openapsama_link_to_preferncejson_doc_txt">Aandag! \nNormaalweg hoef jy nie die waardes hieronder te verander nie. KLIEK HIER Asseblief en LEES die teks en maak seker jy verstaan dit voor enige verandering aan hierdie waardes.</string>
<stringname="enablesuperbolus">Ontsper superbolus in Ghoeroe</string>
<stringname="enablesuperbolus_summary">Ontsper superbolus funksionaliteit in Ghoeroe. Moenie aktiveer totdat jy leer wat dit werklik doen. DIT KAN \'n INSULIEN OORDOSIS VEROORSAAK AS BLINDELINGS GEBRUIK WORD!</string>
<stringname="show_statuslights">Wys status vlae op tuisskerm</string>
<stringname="nsalarm_staledatavalue_label">Ou data drumpel [min]</string>
<stringname="nsalarm_urgent_staledatavalue_label">Nood ou data drumpel [min]</string>
<stringname="openapsama_autosens_period">Interval vir autosens [h]</string>
<stringname="openapsama_autosens_period_summary">Hoeveelheid ure in die verlede vir sensitiwiteit opsporing (karbohidrate opname tyd is uitgesluit)</string>
<stringname="keep_screen_on_summary">Verhoed dat Android skerm afskakel. Dit sal baie meer energie vereis wanneer nie in krag prop is nie.</string>
<stringname="sensitivity_warning">Deur Autosense aan te skakel onthou om alle koolhidrate in te voer Andersins sal koolhidrate dwalinge verkeerdelik geïdentifiseer word as sensitiwiteit veranderinge!!</string>
<stringname="enablesmbalways_summary">Aktiveer SMB altyd onafhanklik van boluse. Slegs moonlik met BG source met goeie filter van data soos G5</string>
<stringname="enablesmbaftercarbs">Aktiveer SMB na koolhidrate</string>
<stringname="enablesmbaftercarbs_summary">Akitveer SMB vir 6h na karbohidrate, selfs met 0 KOB. Slegs moontlik met BG bron met goeiei filters van data soos G5</string>
<stringname="enablesmbwithcob">Akitveer SMB met KOB</string>
<stringname="enablesmbwithcob_summary">Aktiveer SMB wanneer daar KOB aktief is.</string>
<stringname="enablesmbwithtemptarget">Aktiveer SMB met tydelike doelwitte</string>
<stringname="enablesmbwithtemptarget_summary">Aktiveer SMB wanneer daar tydelike doelwitte aktief is (eetgou, oefen)</string>
<stringname="enablesmbwithhightemptarget">Aktiveer SMB met hoë tydelike doelwitte</string>
<stringname="wear_notifysmb_title">Vermeld op SMB</string>
<stringname="wear_notifysmb_summary">Wys SMB op horlosie soos \'n standaard bolus.</string>
<stringname="ns_create_announcements_from_errors_title">Skep aankondigings vanaf foute</string>
<stringname="ns_create_announcements_from_errors_summary">Skep Nightscout aankondiging vir foutdialoë en plaaslike waarskuwings (ook vertoonbaar in Careportal onder behandelings)</string>
<stringname="wear_predictions_summary">Wys die voorspellings op die horlosie.</string>
<stringname="allow_automated_crash_reporting">Laat outomatiese Foutverslagdoening en kenmerk data stuur na die ontwikkelaars via die fabric.io diens.</string>
<stringname="g5appnotdetected">Hernuwe asseblief jou G5 toepassing na \'n ondersteunde weergawe</string>
<stringname="dexcom_app_not_installed">Dexcom toep is nie geïnstalleer nie.</string>
<stringname="smbalwaysdisabled">SMB is altyd na koolhidrate versper omdat aktiewe BG bron nie gevorderde filter ondersteun nie</string>
<stringname="smbnotallowedinopenloopmode">SMB nie toegelaat in open lus modus</string>
<stringname="food_short">Kos</string>
<stringname="reset">herstel</string>
<stringname="openapssmb_maxiob_title">Maksimum totale IAB OpenAPS kan nie oor [U] gaan</string>
<stringname="openapssmb_maxiob_summary">Hierdie waarde is Maks IAB genoem in OpenAPS kontekst\nOpenAPS sal nie meer insulien byvoeg as huidige IAB is groter as hierdie waarde</string>
<stringname="absorption_cutoff_title">Maaltyd maks absorpsie tyd [h]</string>
<stringname="absorption_cutoff_summary">Tyd waarteen enige maaltyd as geabsorbeer beskou word. Oorblywende koolhidrate sal afgesny word.</string>
<stringname="overview_show_notes_field_in_dialogs_title">Wys notas veld in behandeling dialoë</string>
<stringname="setupwizard_loop_description">Druk die knoppie hieronder om AndroidAPS te aktiveer om voorstelle/of veranderings te maak aan basale</string>
<stringname="setupwizard_sensitivity_description">Sensitiwiteit plugin vir sensitiwiteit opsporing en KAB berekening. Vir meer inligting besoek:</string>
<stringname="diawarning">Onthou asseblief: dat nuwe insulien profiele vereis DIA van minstens 5h. DIA 5 – 6h op nuwe profiel is gelyk aan DIA 3h op ou insulien profiele.</string>
<stringname="setupwizard_aps_description">Kies een van beskikbare algoritmes. Hulle is gesorteer vanaf oudste tot jongste. Nuwer algoritmes is gewoonlik kragtiger en meer aggressief. Dus as jy nuut is met jou lus, sal jy waarskynlik begin met AMA en nie met jongste een. Moenie vergeet om die OpenAPS dokumentasie te lees en te konfigureer voor gebruik.</string>
<stringname="startobjective">Begin jou eerste doelwit</string>
<stringname="permission">Toestemming</string>
<stringname="askforpermission">Vra vir toestemming</string>
<stringname="allow_hardware_pump_text">Aandag: As jy aktiveer en koppel aan \'n hardeware pomp, AndroidAPS sal die basale instellings uit die profiel aan die pomp kopieer, die bestaande basale koers gestoor op die pomp sal oorskryf word. Maak seker jy het die korrekte basale instelling in AndroidAPS. As jy nie seker is of nie die basale instellings wil oorskryf op jou pomp, druk Kanselleer en herhaal oorskakel na die pomp op \'n later tyd.</string>
<stringname="error_adding_treatment_title">Behandeling data onvolledig</string>
<stringname="description_maintenance">Bied verskeie funksies vir onderhoud (bv. log stuur, log skrapping).</string>
<stringname="send_all_logs">Stuur Logs per Epos</string>
<stringname="delete_logs">Skrap joernaal</string>
<stringname="error_adding_treatment_message">\'n Behandeling (insulien: %1$.2f, koolhidrate: %2$d, by: %3$s) kon nie bygevoeg word by behandelings. Kontroleer asseblief en voeg per hand \'n rekord soos vanpas.</string>
<stringname="generated_ecarbs_note">eCarbs: %1$d g (%2$d h), vertraag: %3$d m</string>
<stringname="openaps_noasdata">Geen autosens data beskikbaar</string>
<stringname="summary_tidepool_dev_servers">As ge-aktiveer sal data oplaai na https://int-app.tidepool.org instede van die gewone https://app.tidepool.org/</string>