<stringname="alert_dialog_storage_permission_text">Herlaai jou foon of herlaai AndroidAPS met die stelsel instellings \nanders sal AndroidAPS nie geskiedenis hê nie! (Belangrik om te spoor en te verifieer dat die algoritmes korrek werk)!</string>
<stringname="description_actions">\'n Paar knoppies vir vinnige algemene nutsfunskies</string>
<stringname="description_food">Vertoon kos-voorafinstellings soos omskryf in Nightscout</string>
<stringname="description_insulin_rapid">Insulien voorkeure vir Humalog en NovoRapid / NovoLog</string>
<stringname="description_insulin_ultra_rapid">Insulien voorkeure vir Fiasp</string>
<stringname="description_insulin_free_peak">Laat jou toe om die piek van die insulien aktiwiteit definieer en behoort slegs gebruik te word deur gevorderde gebruikers</string>
<stringname="description_loop">Aktiveer of deaktiveer die implementering die lus wakker maak.</string>
<stringname="description_ns_client">Sinkroniseer jou data met Nightscout</string>
<stringname="description_ma">Status van die algoritme in 2016</string>
<stringname="description_ama">Status van die algoritme in 2017</string>
<stringname="description_smb">Mees onlangse algoritme vir gevorderde gebruikers</string>
<stringname="description_overview">Wys die huidige staat van jou lus en knoppies vir mees algemene optrede</string>
<stringname="description_persistent_notification">Toon \'n voortgesette kennisgewing met \'n kort oorsig van wat jou lus besig is om te doen</string>
<stringname="description_profile_local">Definieer \'n profiel wat van lyn af beskikbaar is.</string>
<stringname="description_profile_nightscout">Bied die profiel wat jy het beskryf het in Nightscout</string>
<stringname="description_profile_simple">Definieer \'n profiel met net een tydblok.</string>
<stringname="description_pump_combo">Pomp Integrasie met Accu-Chek Combo pompe, vereis dat ruffy geïnstalleer is</string>
<stringname="description_pump_dana_r">Pomp integrasie vir DANA Diabecare R pompe</string>
<stringname="description_pump_dana_r_korean">Pomp integrasie vir Koreanse DANA Diabecare R pompe</string>
<stringname="description_pump_dana_r_v2">Pomp integrasie vir DANA Diabecare R pompe met opgegradeerde firmware</string>
<stringname="description_pump_dana_rs">Pomp integrasie vir DANA Diabecare RS pompe</string>
<stringname="description_pump_insight">Pomp integrasie vir Accu-Chek Insight pompe, vereis dat SightRemote geïnstalleer is</string>
<stringname="description_pump_mdi">Pomp integrasie vir mense wat veelvoudige daaglikse inspuitings doen vir hul diabetes terapie/regime</string>
<stringname="description_pump_virtual">Pomp integrasie vir pompe wat nog nie enige drywer het nie (oop lus)</string>
<stringname="description_sensitivity_aaps">Sensitiwiteit word bereken op dieselfde manier as Oref0, maar jy kan die tydsraamwerk spesifiseer in die verlede. Minimale karb absorpsie is bereken uit maks karb absorpsie tyd vanaf voorkeure.</string>
<stringname="description_sensitivity_oref0">Sensitiwiteit word bereken vanaf 24h data in die verlede en koolhidrate (indien nie geabsorbeer) is na die tyd vermeld in voorkeure afgesny.</string>
<stringname="description_sensitivity_oref1">Sensitiwiteit word bereken uit 8h data in die verlede en koolhidrate (indien nie geabsorbeer) is na die tyd vermeld in voorkeure gesny. Plugin bereken ook UAM.</string>
<stringname="description_sensitivity_weighted_average">Sensitiwiteit word bereken as \'n geweegde gemiddelde van dwalinge. Nuwer dwalinge het hoër gewig. Minimale karb absorpsie is bereken uit max karb absorpsie tyd vanaf voorkeure. Hierdie algoritme is die vinnigste om sensitiwiteit veranderinge te volg.</string>
<stringname="description_source_dexcom_g5">Ontvang BG waardes vanaf die gelapte Dexcom G5 app.</string>
<stringname="description_source_glimp">Ontvang BG waardes vanaf Glimp.</string>
<stringname="description_source_mm640g">Onvang BG waardes vanaf die 600SeriesAndroidUploader.</string>
<stringname="description_source_ns_client">Laai BG data af vanaf Nightscout</string>
<stringname="description_source_xdrip">Ontvang BG waardes vana xDrip.</string>
<stringname="description_treatments">Stoor alle behandelings wat gedoen was</string>
<stringname="description_wear">Monitor en beheer AndroidAPS met jou WearOS horlosie.</string>
<stringname="description_xdrip_status_line">Wys informasie van jou loop op jou xDrip+ horlosie-gesig.</string>
<stringname="description_sms_communicator">Afstandbeheer AndroidAPS met SMS kodes.</string>
<stringname="openapsma_maxbasal_title">Maks U/hr vir \'n Tydelike Basale kan gestel word na</string>
<stringname="openapsma_maxbasal_summary">Die waarde word \"maks basal\" genoem in OpenAPS konteks</string>
<stringname="openapsma_maxiob_title">Maksimum basale IAB wat OpenAPS mag lewer [U]</string>
<stringname="openapsma_maxiob_summary">Hierdie waarde word Maks IAB genoem in OpenAPS konteks\nDit is die maksimum insulien in [U] wat APS op een slag kan lewer.</string>
<stringname="end_user_license_agreement_text">MOET NIE GEBRUIK WORD OM MEDIESE BESLUITE TE MAAK NIE. DAAR IS GEEN WAARBORG DAT DIE PROGRAM, ONDERWORPE AAN TOEPASSELIKE WETTE EN WETGEWING. TENSY ANDERS GEMELD IN TEKS VOORSIEN DIE KOPIEREG-HOUERS EN / OF ANDER PARTYE DIE PROGRAM \"AS IS\" SONDER ËNIGE WAARBORG VAN ENIGE ORDE, UITDRUKKELIK OF IMPLISIET, INKLUSIEF, MAAR NIE BEPERK TOT DIE IMPLISIETE WAARBORG VAN TOEPAASBAARHEID OF NUT VIR EEN SPESIFIEKE DOEL. DIE TOTALE EN ALLE RISIKOVIR DIE KWALITEIT EN PRESTASIE VAN DIE PROGRAM RUS MET JOUSELF. VIR ENIGE PROGRAM DEFEKTIEWE OF FALINGS MOET JY PERSOONLIK DIE KOSTE EN REGSAANSPREEKLIKHEID DRA VAN ALLE NODIGE AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES VIR USELF OF ENIGE DERDE PARTYE EN/OF AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES WAT DEUR DIE PROGRAM GEDOEN WAS.</string>
<stringname="end_user_license_agreement_i_understand">EK VERSTAAN en STEM IN</string>
<stringname="save">Stoor</string>
<stringname="nobtadapter">Geen bluetooth passtuk gevind</string>
<stringname="devicenotfound">Geselekteerde toestel nie gevind nie</string>
<stringname="objectives_0_objective">Opstel van visualisering en monitering, en ontleed basale en verhoudings</string>
<stringname="objectives_0_gate">Verifieer dat BG beskikbaar is in Nightscout, en dat pomp insulien data opgelaai word</string>
<stringname="objectives_1_objective">Begin op \'n oop lus</string>
<stringname="objectives_1_gate">Loop in oop lus modus vir \'n paar dae en boots met hand met baie tydelike basale. Stel tydelike gebruik en verstek tydelike teikens (bv. vir aktiwiteit of hipo behandeling koolhidrate)</string>
<stringname="objectives_2_objective">Verstaan jou oop lus, insluitend sy tydelike basale aanbevelings</string>
<stringname="objectives_2_gate">Gebaseer op daardie ervaring, besluit watter maks basale moet gebruik word, en stel dit op die pomp en voorkeure</string>
<stringname="objectives_3_objective">Begin toe die lus met lae glukose opgeskort</string>
<stringname="objectives_3_gate">Loop in geslote lus met max IAB = 0 vir \'n paar dae sonder te veel LGS gebeure</string>
<stringname="objectives_4_objective">Verstel die geslote lus, verhoog maks IAB bo 0 en geleidelik verlaag BG doelwitte</string>
<stringname="objectives_4_gate">Lus vir \'n paar dae, en ten minste een nag met geen lae BG alarms, voor BG val</string>
<stringname="objectives_5_objective">Pas basale en verhoudings aan as nodig, en dan aktiveer auto-sens</string>
<stringname="objectives_5_gate">1 week suksesvolle dagtyd lus met gereelde karb toevoegings</string>
<stringname="objectives_6_objective">Skakel bykomende nutsfunskies aan vir bedagse gebruik, soos bv advanced meal assist</string>
<stringname="objectives_7_objective">Skakel bykomende nutsfunskies aan vir bedags gebruik, soos bv. SMB</string>
<stringname="objectives_7_gate">Jy moet asb die wiki lees en verhoog maksIAB om SMBs te laat werk! \'n Goeie begin is maksIAB = gemiddelde ete bolus + 3 x maks daaglikse basale</string>
<stringname="youareonallowedlimit">Die toegelate limiet is bereik</string>
<stringname="ns_upload_only">NS laai net op (opgeskorte sinkro)</string>
<stringname="ns_upload_only_summary">NS oplaai net. Nie effektief op SGV tensy \'n plaaslike bron soos xDrip gekies is. Nie effektief op profiele terwyl NS-profiele gebruik word.</string>
<stringname="pumpNotInitialized">Pomp nie geïnisialiseer nie!</string>
<stringname="pumpNotInitializedProfileNotSet">Pomp nie geïnisialiseer, profiel nie opgestel nie!</string>
<stringname="primefill">Prima/vul</string>
<stringname="fillwarning">Maak asseblief seker dat die hoeveelheid ooreenstem met die spesifikasies van jou infusie stel!</string>
<stringname="openapsama_max_daily_safety_multiplier_summary">Verstek waarde: 3 dit is \'n sleutel OpenAPS veiligheidsdrumpels. Wat dit doen is om jou basale te berk tot 3 x (in hierdie mense) jou grootste basale koers. Jy sal waarskynlik nooit dit hoef te verander, maar jy moet bewus wees wat bespreek is oor \"3 x max daaglikse; 4 x huidige\"vir veiligheidsdrumpels.</string>
<stringname="openapsama_current_basal_safety_multiplier_summary">Verstek waarde: 4 dit is die helfte van die sleutel OpenAPS veiligheid limiete, en die ander helfte van \"3 x maks daaglikse; 4 x huidige\"van die veiligheid limiet. Dit beteken jou basale, ongeag max basale stel op jou pomp, kan enige hoër wees as hierdie nommer tye die huidige vlak van jou basale. Dit is om te verhoed dat mense in gevaarlike gebied deur instelling buitensporig hoë max basals voor om te verstaan hoe die algoritme werk. Weer, die verstek is 4 x; die meeste mense sal nooit moet dit aanpas en is eerder meer geneig om te moet aanpas ander instellings as hulle voel hulle \"loop in\" hierdie veiligheid limiet.</string>
<stringname="openapsama_autosens_max_summary">Verstek waarde: 1.2\nThis is \'n vermenigvuldiger cap vir autosens (en gou autotune) stel \'n 20% max limiet op hoe hoog die autosens verhouding kan wees, wat op sy beurt bepaal hoe hoog autosens basale kan aanpas, hoe laag dit ISF kan aanpas, en hoe laag dit die BG teiken kan stel.</string>
<stringname="openapsama_autosens_min_summary">Verstek waarde: 0.7\nDie ander kant van die autosens veiligheidsperke, sit \'n limiet op hoe laag autosens basals kan aanpas, en hoe hoog dit ISF en BG teikens kan verstel.</string>
<stringname="openapsama_autosens_adjusttargets_summary">Verstek waarde: waar\nDit word gebruik om autosens toe te laat om BG teikens aan te pas, benewens ISF en basale.</string>
<stringname="openapsama_bolussnooze_dia_divisor_summary">Verstek waarde: 2\nBolus sluimer is verorden nadat jy \'n maaltyd bolus gedoen het, so die lus sal nie werk met lae tydelike wanneer jy nou net geëet het nie. Die voorbeeld hier se verstek is 2; so \'n 3 uur DIA beteken dat bolus sluimer sal geleidelik uitgefaseer sal word oor 1.5 uur (3DIA/2).</string>
<stringname="openapsama_min_5m_carbimpact_summary">Verstek waarde: 3.0 (AMA) of 8.0 (SMB). Dit is \'n instelling vir verstek karb absorpsie impak per 5 minute. Die verstek is \'n verwagte 3mg/dl / 5min. Dit beïnvloed hoe vinnig KOB opgeneem word, en hoeveel karb absorpsie word aanvaar sodat in die berekening van toekomstige BG, voorspel wanneer BG val meer as verwagte, of nie soveel styg as verwag.</string>
<stringname="openapsama_link_to_preferncejson_doc_txt">Aandag! \nNormaalweg hoef jy nie die waardes hieronder te verander nie. KLIEK HIER Asseblief en LEES die teks en maak seker jy verstaan dit voor enige verandering aan hierdie waardes.</string>
<stringname="error_only_numeric_digits_allowed">Slegs numeriese syfers word toegelaat.</string>
<stringname="error_only_numeric_digits_range_allowed">Slegs numeriese syfers binne die reeks %1$s - %2$s word toegelaat.</string>
<stringname="error_field_must_not_be_empty">Hierdie veld moet nie leeg wees nie</string>
<stringname="enablesuperbolus">Ontsper superbolus in Ghoeroe</string>
<stringname="enablesuperbolus_summary">Ontsper superbolus funksionaliteit in Ghoeroe. Moenie aktiveer totdat jy leer wat dit werklik doen. DIT KAN \'n INSULIEN OORDOSIS VEROORSAAK AS BLINDELINGS GEBRUIK WORD!</string>
<stringname="wear_showbgi_summary">Voeg BGI by status lyn</string>
<stringname="ns_noupload">Geen oplaai na NS</string>
<stringname="ns_noupload_summary">Alle data na NS gestuur word laat val is gedaal. AAPS is gekoppel aan NS maar geen verandering in NS is gedoen</string>
<stringname="nsalarm_urgentstaledata">Nood ou data</string>
<stringname="nsalarm_staledatavalue_label">Ou data drumpel [min]</string>
<stringname="nsalarm_urgent_staledatavalue_label">Nood ou data drumpel [min]</string>
<stringname="openapsama_autosens_period">Interval vir autosens [h]</string>
<stringname="openapsama_autosens_period_summary">Hoeveelheid ure in die verlede vir sensitiwiteit opsporing (karbohidrate opname tyd is uitgesluit)</string>
<stringname="keep_screen_on_summary">Verhoed dat Android skerm afskakel. Dit sal baie meer energie vereis wanneer nie in krag prop is nie.</string>
<stringname="sensitivity_warning">Deur Autosense aan te skakel onthou om alle koolhidrate in te voer Andersins sal koolhidrate dwalinge verkeerdelik geïdentifiseer word as sensitiwiteit veranderinge!!</string>
<stringname="btwatchdog_summary">Skakel asb die foon se bluetooth af vir een sekonde Indien geen verbinding met die pomp moontlik is nie. Dit mag help vir sommige selfone waar die bluetooth stapel vries.</string>
<stringname="combo_pump_unsupported_operation">Versoekte bewerking nie ondersteun deur pomp</string>
<stringname="combo_low_suspend_forced_notification">Onveilige gebruik: uitgebreide of multigolf boluses is aktief. Lus modus is gestel om laag te opskort net 6 ure. Net gewone boluses is ondersteun in lus modus</string>
<stringname="combo_force_disabled_notification">Onveilige gebruik: die pomp gebruik \'n verskillende basale koers profiel as die eerste. Die lus is gedeaktiveer. Kies die eerste profiel op die pomp en verfris.</string>
<stringname="bolus_frequency_exceeded">\'n Bolus met dieselfde hoeveelheid was versoek binne die laaste twee minute. Om te waak teen toevallige dubbele boluses en om te waak teen goggas is dit nie toegelaat nie.</string>
<stringname="combo_notification_check_time_date">Pomp tyd/horlosie se opdatering is nodig</string>
<stringname="combo_warning">Waarskuwing</string>
<stringname="combo_pump_tbr_cancelled_warrning">TBR GEKANSELLEER waarskuwing is bevestig</string>
<stringname="combo_error_no_connection_no_bolus_delivered">Die pomp kon nie bereik word nie. Geen bolus is gegee nie</string>
<stringname="combo_error_no_bolus_delivered">Bolus aflewering het misluk. Dit blyk dat geen bolus gelewer was. Om seker te maak, gaan die pomp asseblief na om \'n dubbele bolus te vermy en dan bolus weer indien veilig. Om te waak teen goggas, word boluse nie outomaties weer probeer nie.</string>
<stringname="combo_error_partial_bolus_delivered">Slegs %1$.2f U van die aangevraagde bolus van %2$.2f U was gelewer as gevolg van \'n probleem. Kontroleer asseblief die pomp om dit te verifieer en neem dan gepaste aksie.</string>
<stringname="combo_error_bolus_verification_failed">Lewering van die bolus en verifiëring van die pomp se geskiedenis het misluk, Kontroleer asseblief die pomp. As \'n bolus afgelewer is, sal dit bygevoeg word om behandelings gedurende die volgende verbinding met die pomp.</string>
<stringname="combo_reservoir_level_insufficient_for_bolus">Nie genoeg insulien vir bolus oor in reserwe</string>
<stringname="connect_preemptively">Verbind as voorsorg</string>
<stringname="automatically_connect_when">Koppel outomaties wanneer AndroidAPS skerms oopgemaak word, voordat enige pomp bevel versoek word, om verbindings-traagheid te verminder</string>
<stringname="not_recommended_due_to_battery_drain">Nie aanbeveel nie agv battery drein</string>
<stringname="enablesmbalways_summary">Aktiveer SMB altyd onafhanklik van boluse. Slegs moonlik met BG source met goeie filter van data soos G5</string>
<stringname="enablesmbaftercarbs">Aktiveer SMB na koolhidrate</string>
<stringname="enablesmbaftercarbs_summary">Akitveer SMB vir 6h na karbohidrate, selfs met 0 KOB. Slegs moontlik met BG bron met goeiei filters van data soos G5</string>
<stringname="enablesmbwithcob">Akitveer SMB met KOB</string>
<stringname="enablesmbwithcob_summary">Aktiveer SMB wanneer daar KOB aktief is.</string>
<stringname="enablesmbwithtemptarget">Aktiveer SMB met tydelike doelwitte</string>
<stringname="enablesmbwithtemptarget_summary">Aktiveer SMB wanneer daar tydelike doelwitte aktief is (eetgou, oefen)</string>
<stringname="enablesmbwithhightemptarget">Aktiveer SMB met hoë tydelike doelwitte</string>
<stringname="enablesmbwithhightemptarget_summary">Aktiveer SMB as daar hoë tydelike doelwitte aktief is (oefening)</string>
<stringname="wear_notifysmb_title">Vermeld op SMB</string>
<stringname="wear_notifysmb_summary">Wys SMB op horlosie soos \'n standaard bolus.</string>
<stringname="ns_create_announcements_from_errors_title">Skep aankondigings vanaf foute</string>
<stringname="ns_create_announcements_from_errors_summary">Skep Nightscout aankondiging vir foutdialoë en plaaslike waarskuwings (ook vertoonbaar in Careportal onder behandelings)</string>
<stringname="wear_predictions_summary">Wys die voorspellings op die horlosie.</string>
<stringname="allow_automated_crash_reporting">Laat outomatiese Foutverslagdoening en kenmerk data stuur na die ontwikkelaars via die fabric.io diens.</string>
<stringname="g5appnotdetected">Werk asseblief jou G5 toepassing na ondersteunde weergawe</string>
<stringname="combo_bolus_rejected_due_to_pump_history_change">Die pomp geskiedenis het verander nadat die bolus berekening uitgevoer was. Die bolus was nie afgelewer nie. Herbereken asseblief of \'n bolus steeds nodig is.</string>
<stringname="combo_error_updating_treatment_record">Bolus suksesvol afgelewer, maar die behandeling inskrywing het gefaal. Dit kan gebeur as twee klein boluses van dieselfde grootte binne die laaste twee minute toegedien word. Kontroleer die pomp geskiedenis en behandeling inskrywings en gebruik die Careportal om vermiste inskrywings te voeg. Maak seker om nie enige inskrywings vir dieselfde minuut en dieselfde bedrag by te voeg.</string>
<stringname="combo_high_temp_rejected_due_to_pump_history_changes">Hoë tydelike verwerp aangesien berekening nie onlangse veranderings in pomp geskiedenis oorweeg het nie</string>
<stringname="combo_warning_pump_basal_rate_changed">Die basale tempo op die pomp het verander en sal binnekort opgedateer word</string>
<stringname="combo_error_failure_reading_changed_basal_rate">Basale koers is verander op pomp, maar kon nie dit teruglees nie</string>
<stringname="combo_activity_checking_for_history_changes">Kontroleer tans vir geskiedenis veranderinge</string>
<stringname="combo_error_multiple_boluses_with_identical_timestamp">Veelvuldige boluses met dieselfde hoeveelheid binne die dieselfde minuut was nounet ingevoer. Slegs een rekord kon bygevoeg word in behandelings. Kontroleer asseblief die pomp en voeg per hand \'n bolus rekord met behulp van die Careportal oortjie maak seker om \'n bolus te skep met \'n tyd deur geen ander bolus gebruik.</string>
<stringname="combo_check_date">Die laaste bolus is ouer as 24 uur of is in die toekoms. Kontroleer asseblief of die datum op die pomp reg ingestel is.</string>
<stringname="combo_suspious_bolus_time">Tyd/datum van die gelewerde bolus op pomp lyk verkeerd, IAB is waarskynlik verkeerd. Kontroleer asseblief pomp tyd/datum.</string>
<stringname="profileswitch_ismissing">ProfileSwitch ontbreek. Doen \'n profiel skakelaar of druk \"Aktiveer profiel\" in die LokaleProfiel.</string>
<stringname="automatically_upload_insulin_cannula_and_battery_changes_to_nightscout">Laai insulien, cannula en battery veranderings en pomp alarms na Nightscout op</string>
<stringname="openapssmb_maxiob_title">Maksimum totale IAB OpenAPS kan nie oor [U] gaan</string>
<stringname="openapssmb_maxiob_summary">Hierdie waarde is Maks IAB genoem in OpenAPS kontekst\nOpenAPS sal nie meer insulien byvoeg as huidige IAB is groter as hierdie waarde</string>
<stringname="pump_stopped">Pomp gestop</string>
<stringname="pump_started">Pomp is begin</string>
<stringname="pump_paused">Pomp wag</string>
<stringname="absorption_cutoff_title">Maaltyd maks absorpsie tyd [h]</string>
<stringname="absorption_cutoff_summary">Tyd waarteen enige maaltyd as geabsorbeer beskou word. Oorblywende koolhidrate sal afgesny word.</string>
<stringname="time">Tyd</string>
<stringname="overview_show_notes_field_in_dialogs_title">Wys notas veld in behandeling dialoë</string>
<stringname="virtualpump_pump_def_extended_note">* Slegs diskrete waardes geen reekse word ondersteun as granulariteit vir basale/bolus in virtuele pomp.</string>
<stringname="setupwizard_loop_description">Druk die knoppie hieronder om AndroidAPS te aktiveer om voorstelle/of veranderings te maak aan basale</string>
<stringname="setupwizard_objectives_description">Druk die knoppie hieronder ten einde doelwitte te stel. Kyk in die doelstellings-oortjie, nadat jy klaar is met hierdie Ghoeroe, om AndroidAPS heeltemal funksionele te maak. \n</string>
<stringname="setupwizard_sensitivity_description">Sensitiwiteit plugin vir sensitiwiteit opsporing en KAB berekening. Vir meer inligting besoek:</string>
<stringname="nsclientinfotext">NSClient hanteer verbindings na Nightscout. Jy kan hierdie deel oorslaan nou maar jy sal nie doelwitte kan stel totdat jy dit opgestel het nie.</string>
<stringname="diawarning">Onthou asseblief: dat nuwe insulien profiele vereis DIA van minstens 5h. DIA 5 – 6h op nuwe profiel is gelyk aan DIA 3h op ou insulien profiele.</string>
<stringname="setupwizard_profile_description">Kies asseblief bron van profiel. As Pasiënt \'n kind is gebruik NS profiel. As niemand jou volg op Nightscout sal jy waarskynlik plaaslike profiel kies. Onthou asseblief dat jy net die bron kies van profiel. Om dit te gebruik moet jy dit aktiveer deur uitvoering \"Profiel skakelaar\"</string>
<stringname="setupwizard_aps_description">Kies een van beskikbare algoritmes. Hulle is gesorteer vanaf oudste tot jongste. Nuwer algoritmes is gewoonlik kragtiger en meer aggressief. Dus as jy nuut is met jou lus, sal jy waarskynlik begin met AMA en nie met jongste een. Moenie vergeet om die OpenAPS dokumentasie te lees en te konfigureer voor gebruik.</string>
<stringname="startobjective">Begin jou eerste doelwit</string>
<stringname="permission">Toestemming</string>
<stringname="askforpermission">Vra vir toestemming</string>
<stringname="needlocationpermission">Applikasie benodig ligging toestemming vir BT skandering</string>
<stringname="needstoragepermission">Toepassing benodig stoor toestemming om log leers te skryf</string>
<stringname="low_temptarget_lowers_sensitivity_summary"><![CDATA[Laer sensitiwiteit vir tydelike doelwitte < 100]]></string>
<stringname="combo_invalid_setup">Ongeldige pomp opstelling kontroleer die hulpdokumente en verifieer dat die vinnige inligting kieslys wel QUICK INFO benaam is met behulp van die 360 konfigurasie sagteware.</string>
<stringname="largetimediff">Groot tydverskil: \nTyd in pomp is uit met meer as 1,5 uur. \nVerstel asb die tyd per hand op die pomp en maak seker dat lees die geskiedenis van die pomp nie onverwagte gedrag veroorsaak. \nAs moontlik, verwyder die geskiedenis vanaf die pomp voor die verandering van die tyd of versper die geslote lus vir een DIA na die laaste verkeerde geskiedenis inskrywing maar minimum een DIA van nou.</string>
<stringname="allow_hardware_pump_text">Aandag: As jy aktiveer en koppel aan \'n hardeware pomp, AndroidAPS sal die basale instellings uit die profiel aan die pomp kopieer, die bestaande basale koers gestoor op die pomp sal oorskryf word. Maak seker jy het die korrekte basale instelling in AndroidAPS. As jy nie seker is of nie die basale instellings wil oorskryf op jou pomp, druk Kanselleer en herhaal oorskakel na die pomp op \'n later tyd.</string>
<stringname="error_adding_treatment_title">Behandeling data onvolledig</string>
<stringname="description_maintenance">Bied verskeie funksies vir onderhoud (bv. log stuur, log skrapping).</string>
<stringname="send_all_logs">Stuur Logs per Epos</string>
<stringname="delete_logs">Skrap joernaal</string>
<stringname="error_adding_treatment_message">\'n Behandeling (insulien: %1$.2f, koolhidrate: %2$d, by: %3$s) kon nie bygevoeg word by behandelings. Kontroleer asseblief en voeg per hand \'n rekord soos vanpas.</string>
<stringname="generated_ecarbs_note">eCarbs: %1$d g (%2$d h), vertraag: %3$d m</string>
<stringname="openaps_noasdata">Geen autosens data beskikbaar</string>
<stringname="loop_openmode_min_change_summary">Lus sal opspring en nuwe verandering versoek slegs as verandering is groter as hierdie waarde. Verstek waarde is 20%</string>
<stringname="pairfirst">Verbind asseblief jou pomp met jou selfoon!</string>