Behandelings veiligheid
Maks toelaatbare Bolus [U]
Maks Toelaatbare karbs [g]
Voorkeure
Verfris behandelings vanaf NS
Herstel databasis
Wil jy regtig die databasis herstel?
Gaan uit
Gebruik altyd absolute basale aardes
Herlaai jou foon of herlaai AndroidAPS met die stelsel instellings \nanders sal AndroidAPS nie geskiedenis hê nie! (Belangrik om te spoor en te verifieer dat die algoritmes korrek werk)!
\'n Paar knoppies vir vinnige algemene nutsfunskies
Gebruik vir die aktiewe plugins te konfigureer
Onderrig program
Vertoon kos-voorafinstellings soos omskryf in Nightscout
Insulien voorkeure vir Humalog en NovoRapid / NovoLog
Insulien voorkeure vir Fiasp
Laat jou toe om die piek van die insulien aktiwiteit definieer en behoort slegs gebruik te word deur gevorderde gebruikers
Aktiveer of deaktiveer die implementering die lus wakker maak.
Sinkroniseer jou data met Nightscout
Status van die algoritme in 2016
Status van die algoritme in 2017
Mees onlangse algoritme vir gevorderde gebruikers
Wys die huidige staat van jou lus en knoppies vir mees algemene optrede
Toon \'n voortgesette kennisgewing met \'n kort oorsig van wat jou lus besig is om te doen
Definieer\'n profiel wat beskikbaar is aflyn.
Bied die profiel wat jy het beskryf het in Nightscout
Definieer \'n profiel met net een tydblok.
Pomp Integrasie met Accu-Chek Combo pompe, vereis dat ruffy geïnstalleer is
Pomp integrasie vir mense wat veelvoudige daaglikse inspuitings doen vir hul diabetes terapie/regime
Pomp integrasie vir pompe wat nog nie enige drywer het nie (oop lus)
Sensitiwiteit word bereken op dieselfde manier as Oref0, maar jy kan die tydsraamwerk spesifiseer in die verlede. Minimale karb absorpsie is bereken uit maks karb absorpsie tyd vanaf voorkeure.
Sensitiwiteit word bereken as \'n geweegde gemiddelde van dwalinge. Nuwer dwalinge het hoër gewig. Minimale karb absorpsie is bereken uit max karb absorpsie tyd vanaf voorkeure. Hierdie algoritme is die vinnigste om sensitiwiteit veranderinge te volg.
Ontvang BG waardes uit die gelapte Eversense toep.
Ontvang BG waardes vanaf Glimp.
Onvang BG waardes vanaf die 600SeriesAndroidUploader.
Laai BG data af vanaf Nightscout
Ontvang BG waardes vana xDrip.
Stoor alle behandelings wat gedoen was
Monitor en beheer AndroidAPS met jou WearOS horlosie.
Wys informasie van jou loop op jou xDrip+ horlosie-gesig.
Afstandbeheer AndroidAPS met SMS kodes.
Insulien:
Karbs:
IAB:
IAB:
Totale IAB:
Totale IAB aktiwiteit:
Dur:
Verhouding:
Ins:
IAB:
Totale IOB:
BG
TT
Karbs
Corr
Bolus IOB
Begin nou
VIRTUELE POMP
OK
Vorige lopie
Insette parameters
Glukose status
Huidige temp
IOB data
Profiel
Maaltyd data
Uitslag
Geen beskikbare glukose data
Versoek
Glukose
Delta
Delta:
Konfigurasie bouer
Oorsig
Ns Profiel
Maklike profiel
Behandelings
Virtuele Pomp
Careportal
Pomp
Watter pomp wil jy gebruik met AndroidAPS?
Behandelings
Watter plugin moet gebruik word vir behandeling hantering?
Profiel
Watter profiel moet AndroidAPS gebruik?
APS
Watter APS algoritme moet terapie aanpassings maak?
Algemene
Hier is \'n paar algemene invoegtoepassings wat jy dalk nuttig sal vind.
Watter beperkings word toegepas?
Beperkings
Lus
Lus
Gebruik die om AndroidAPS se lus integrasie te aktiveer.
APS
Na verwerkte beperkings
Tydelike basale gestel deur pomp
Laaste per hand
GEEN APS GEKIES OF UITSLAG VERSKAF
Veiligheid
Plugin is gedeaktiveer
Beperkings skending
Bolus aflewering fout
Aanvaar nuwe tydelike basale:
Behandeling
Rekenaar
Beperking toegepas!
Bolus:
Basale
Basale:
Verander jou insette!
BG bron
Waarvandaan moet AndroidAPS data kry?
xDrip
APS modus
Geslote lus
Oop lus
Loop Afgeskakel
Skakel loop af
Skakel loop aan
Nuwe voorstel beskikbaar
Weergawe van Nightscout nie ondersteun
LOOP UIT AKSIE GESTEL DEUR BEPERKINGS
Basale IAB
Bolus beperking toegepas
Karbs beperking toegepas
Ander
Meter
Sensor
Karbs
Insulien
Karb tyd
Verdeel
Duur
Persentasie
Absolute
Notas
Profiel
Ingetik deur
Glukose tipe
Nog geen profiel gelaai vanaf NS
TydelikeBasaal
Verlengde Bolus
Nightscout-weergawe:
Voorkeure uitgevoer
Uitvoer instellings na
Voer instellings in vanaf
Instellings ingevoer
Lêer nie gevind nie
Voer instellings uit na
Voer instellings in
Die waarde word \"maks basal\" genoem in OpenAPS konteks
Maksimum basale IAB wat OpenAPS mag lewer [U]
Hierdie waarde word Maks IAB genoem in OpenAPS konteks\nDit is die maksimum insulien in [U] wat APS op een slag kan lewer.
Eindverbruiker Lisensie Ooreenkoms
MOET NIE GEBRUIK WORD OM MEDIESE BESLUITE TE MAAK NIE. DAAR IS GEEN WAARBORG DAT DIE PROGRAM, ONDERWORPE AAN TOEPASSELIKE WETTE EN WETGEWING. TENSY ANDERS GEMELD IN TEKS VOORSIEN DIE KOPIEREG-HOUERS EN / OF ANDER PARTYE DIE PROGRAM \"AS IS\" SONDER ËNIGE WAARBORG VAN ENIGE ORDE, UITDRUKKELIK OF IMPLISIET, INKLUSIEF, MAAR NIE BEPERK TOT DIE IMPLISIETE WAARBORG VAN TOEPAASBAARHEID OF NUT VIR EEN SPESIFIEKE DOEL. DIE TOTALE EN ALLE RISIKOVIR DIE KWALITEIT EN PRESTASIE VAN DIE PROGRAM RUS MET JOUSELF. VIR ENIGE PROGRAM DEFEKTIEWE OF FALINGS MOET JY PERSOONLIK DIE KOSTE EN REGSAANSPREEKLIKHEID DRA VAN ALLE NODIGE AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES VIR USELF OF ENIGE DERDE PARTYE EN/OF AKSIES, DIENS, REPARASIES OF KORREKSIES WAT DEUR DIE PROGRAM GEDOEN WAS.
EK VERSTAAN en STEM IN
Stoor
Herlaai profiel
SMS Communicator
Toegelate telefoon nommers
+XXXXXXXXXX;+YYYYYYYYYY
Om %1$.2fU bolus te lewer antwoord met kode %2$s
Om kalibrasie %1$.2f te stuur antwoord met kode %2$s
Bolus het misluk
Laat afstandbeheerde bevele toe via SMS
DanaR profiel stellings
DIA [h]
Duur van insulien aktiwiteit
Laai tans op
Bolus gestaak
Staak bolus
Loop is gedeaktiveer
Loop is geaktiveerd
Loop is gedeaktiveer
Lus geaktiveer
%1$.2f beperk tot %2$.2f
Waarde %1$s is uit harde perke
Afstandbeheerde bevel word nie toegelaat nie
Afstandbeheerde bolus nie beskikbaar nie. Probeer later weer.
Om profiel te verander na %1$s %2$d%% antwoord met %3$s
Om basal e %1$d%% vir %2$d min te begin kies %3$s
Om lus op te skort vir %1$d minute antwoord met kode %2$s
Temp basale %1$.2fU/h vir %2$d min suksesvol geaktiveerd
Verlengde bolus %1$.2fU vir %2$d min is begin
Tydelike basale %1$d%% vir %2$d min hardloop
Tydelike basale aktivering het gefaal
Verlengde bolus het misluk
Stop tydelike basale antwoord met kode %1$s
Stop tydelike basale antwoord met kode %1$s
Tydelike basale gekanselleer
Verlengde bolus gekanselleer
Kansellassie van tydelike basale het gefaal
Kansellasie van verlengde bolus het misluk
Onbekende opdrag of verkeerde opsie
SlimNutsman
SlimNutsman instellings
Knoppie teks:
Karbs:
Geldig:
Voeg by
Wysig
Verwyder
Maaltyd
Corr
Aksies
NS laai net op (opgeskorte sinkro)
NS oplaai net. Nie effektief op SGV tensy \'n plaaslike bron soos xDrip gekies is. Nie effektief op profiele terwyl NS-profiele gebruik word.
Pomp nie geïnisialiseer nie!
Prima/vul
Maak asseblief seker dat die hoeveelheid ooreenstem met die spesifikasies van jou infusie stel!
Ander
Knoppie 1
Knoppie 2
Knoppie 3
Doelwit reeks:
Reeks vir visualisering
Hoë en lae merke vir die diagramme in Overview en Smartwatch
LAE merk
HOË punt
Wear
Stuur alle Data weer
Oop instellings op Wear
Basale waarde:
Basale waarde onder minimum. Profiel nie gestel nie!
BG:
Laaste BG:
MDI
MM640g
Voortgesette kennisgewing
OU DATA
%1$d min terug
Plaaslike profiel
OpenAPS AMA
Kort gem. delta
Lang gem. delta
Matriks van %1$d elemente. \nWerklike waarde:
Autosens data
Skrip foutopspoor
Gebruik autosens kenmerk
Verfris gebeure van NS
Skrap behandelings in die toekoms
Eet binnekort
Hipo
Aktiwiteit
ACT
CONF
LUS
SP
OAPS
LP
TUIS
VPOMP
NSPROFIEL
BEHANDEL
OBJ
WEAR
SMS
Verkort oortjie titels
Gebruik altyd kort gemiddelde delta in plaas van eenvoudige delta
Nuttig wanneer data van ongefiltreerde bronne soos xDrip baie raas.
Profiel
Verstek waarde: 3 dit is \'n sleutel OpenAPS veiligheidsdrumpels. Wat dit doen is om jou basale te berk tot 3 x (in hierdie mense) jou grootste basale koers. Jy sal waarskynlik nooit dit hoef te verander, maar jy moet bewus wees wat bespreek is oor \"3 x max daaglikse; 4 x huidige\"vir veiligheidsdrumpels.
Verstek waarde: 4 dit is die helfte van die sleutel OpenAPS veiligheid limiete, en die ander helfte van \"3 x maks daaglikse; 4 x huidige\"van die veiligheid limiet. Dit beteken jou basale, ongeag max basale stel op jou pomp, kan enige hoër wees as hierdie nommer tye die huidige vlak van jou basale. Dit is om te verhoed dat mense in gevaarlike gebied deur instelling buitensporig hoë max basals voor om te verstaan hoe die algoritme werk. Weer, die verstek is 4 x; die meeste mense sal nooit moet dit aanpas en is eerder meer geneig om te moet aanpas ander instellings as hulle voel hulle \"loop in\" hierdie veiligheid limiet.
Verstek waarde: 1.2\nThis is \'n vermenigvuldiger plafon vir autosens (en gou autotune) stel \'n 20%% max limiet op hoe hoog die autosens verhouding kan wees, wat op sy beurt bepaal hoe hoog autosens basale kan aanpas, hoe laag dit ISF kan aanpas, en hoe laag dit die BG teiken kan stel.
Verstek waarde: 0.7\nDie ander kant van die autosens veiligheidsperke, sit \'n limiet op hoe laag autosens basals kan aanpas, en hoe hoog dit ISF en BG teikens kan verstel.
Verstek waarde: waar\nDit word gebruik om autosens toe te laat om BG teikens aan te pas, benewens ISF en basale.
Verstek waarde: 2\nBolus sluimer is verorden nadat jy \'n maaltyd bolus gedoen het, so die lus sal nie werk met lae tydelike wanneer jy nou net geëet het nie. Die voorbeeld hier se verstek is 2; so \'n 3 uur DIA beteken dat bolus sluimer sal geleidelik uitgefaseer sal word oor 1.5 uur (3DIA/2).
Verstek waarde: 3.0 (AMA) of 8.0 (SMB). Dit is \'n instelling vir verstek karb absorpsie impak per 5 minute. Die verstek is \'n verwagte 3mg/dl / 5min. Dit beïnvloed hoe vinnig KOB opgeneem word, en hoeveel karb absorpsie word aanvaar sodat in die berekening van toekomstige BG, voorspel wanneer BG val meer as verwagte, of nie soveel styg as verwag.
Aandag! \nNormaalweg hoef jy nie die waardes hieronder te verander nie. KLIEK HIER Asseblief en LEES die teks en maak seker jy verstaan dit voor enige verandering aan hierdie waardes.
Ongeldige SMS selfoon nommer
Kalibrasie
Stuur kalibrasie %1$.1f na xDrip?
xDrip + nie geïnstalleerd nie
Kalibrasie gestuur na xDrip
Kalibrasie gestuur. Ontvang moet geaktiveer word in xDrip.
xDrip ontvang nie kalibrasies
Pomp opgeskort
Besig met uitvoering
Virtuele pomp instellings
Oplaaistatus aan NS
NSClient
NSCI
URL:
Autoscroll
Herbegin
NSClient
Nightscout URL
Tik jou Nightscout URL
NS API geheim
NS API geheim
Tik NS API geheim (min 12 karakters)
Lewer nou
Vee tou uit
Wys tou
Tou:
Status:
Onderbreek
Maak log skoon
NSCLIENT het geen skryfregte. Dalk verkeerde API secret?
Wear instellings
Wys gedetailleerde IAB
Breek af IAB in bolus en basale IAB op die watchface
nie suksesvol - Kontroleer asseblief foon
Pasiënt ouderdom
Kind
Tiener
Volwassene
Insulien weerstandige volwasse
Kies asseblief pasiënt ouderdom om veiligheids limiete te stel
Glimp
%1$s benodig battery optimisering bemagtiging vir beter werksverrigting
Lus opgeskort
Opgeskort (%1$d m)
Superbolus (%1$d m)
Staak lus
Skort lus vir 1h
Skort lus vir 2h
Skort lus vir 3h
Skort lus vir 10 h
Skort lus vir %1$d min
Ontkoppel pomp vir 15 min
Ontkoppel pomp vir 30 min
Ontkoppel pomp vir 1 h
Ontkoppel pomp vir 2 h
Ontkoppel pomp vir 3 h
Hervat
Herverbind Pomp
Verkeerde duur
Lus opgeskort
Lus hervat
15min tendens
KOB
Superbolus
Log app begin na NS
Begin toepassing weer om instellings toe te pas.
Watter tipe insulien gebruik jy?
Vinnige aksie Insulien
Novorapid, Novolog, Humalog
Fiasp
INS
Ontsper superbolus in Ghoeroe
Ontsper superbolus funksionaliteit in Ghoeroe. Moenie aktiveer totdat jy leer wat dit werklik doen. DIT KAN \'n INSULIEN OORDOSIS VEROORSAAK AS BLINDELINGS GEBRUIK WORD!
Wys status vlae op tuisskerm
Drempel waarskuwings stoor vlak [U]
Drempel kritieke stoor vlak [U]
IAB
KOB
Omtrent
Vermiste SMS toestemming
Toestemming vir foon status nog nie gegee nie
xDrip Status (horlosie)
xDrip Statusline (horlosie)
xds
Wys BGI
Voeg BGI by status lyn
Geen oplaai na NS
Alle data na NS gestuur word laat val is gedaal. AAPS is gekoppel aan NS maar geen verandering in NS is gedoen
Kanselleer Verlengde Bolus
Sensor ouderdom
Canula tydsduur
Insulien ouderdom
Pomp battery ouderdom
Alarm Opsies
Ou data drumpel [min]
Nood ou data drumpel [min]
Interval vir autosens [h]
Hoeveelheid ure in die verlede vir sensitiwiteit opsporing (karbohidrate opname tyd is uitgesluit)
Pomp
OpenAPS
Oplaaier
Sensitiwiteit opsporing
Watter sensitiwiteit algoritme moet gebruik word?
SENS
Sensitiwiteit Oref0
Sensitiwiteit Oref1
Sensitiwiteit AAPS
Absorpsie instellings
Maaltyd max\ks absorpsie tyd [h]
Tyd in ure waarna verwag word dat alle koolhidrate uit maaltyd geabsorbeer sal wees
SAGE
IAGE
CAGE
PBAGE
OAPS
UPLD
BAS
EXT
Hou skerm aktief
Verhoed dat Android skerm afskakel. Dit sal baie meer energie vereis wanneer nie in krag prop is nie.
Deur Autosense aan te skakel onthou om alle koolhidrate in te voer Andersins sal koolhidrate dwalinge verkeerdelik geïdentifiseer word as sensitiwiteit veranderinge!!
Sensitiwiteit GeweegdeGemiddelde
OK
Kanselleer
Nie alle profiele gelaai!
Waardes nie gestoor!
Aktiveer plaaslike Uitsaai.
AKTIWITEIT & TERUGVOER
KARBS & BOLUS
CGM & OPENAPS
POMP
Durasie [min]
OpenAPS SMB
Aktiveer UAM
Aktiveer SMB
Gebruik Super Mikro Boluses in plaas van of tydelike basale vir vinniger resultate
Opsporing van Onaangekondigde etes
IAB kurwe piek tyd
Piek tyd [min]
Vry-piek Oref
Snelaksie Oref
Ultra-Snel Oref
DIA van %1$f is te kort - %2$f in stede gebruik!
Aktiveer profiel
ONGELDIG
Persentasie
Tyd verskuiwing
Verstek Tydelike-doelwitte
eetgou durasie
eetgou doelwit
aktiwiteits tydsduur
aktiwiteit doelwit
hipo duur
hipo doelwit
hergebruik
Kontroles van horlosie
Stel tydeleike doelwitte en behandelings vanaf horlosie.
Kos
g
]]>
kJ
En
Pr
Vet
]]>
Opdrag word nou uitgevoer
Pomp onbereikbaar
Gemiste BG lesings
Gebruik stelsel kennisgewings vir waarskuwings en kennisgewings
Lokale alarms
Stel in kennis as geen BG data ontvang is
Waarsku wanneer pomp onbereikbaar is
Pomp onbereikbaar drempel [min]
Dringende Alarm
INFO
Eversense App (bygewerk)
BG data oplaai na NS
BG oplaai instellings
Wys gedetailleerde delta
Wys delta met een meer desimale plek
Maks minute van basale beperk SMB tot
Stuur BG data na xDrip+
Xdrip+ kies 640g/Eversense data bron
NSClient BG
BG berekening
Bolus IAB berekening
Basale IAB berekening
Tendens berekening
Superbolus berekening
Ja
Nee
Slegs positiewe
Slegs negatiewe
COB berekening
Tydelike doelwit berekening
Lus geaktiveer
APS gekies
NSClient het skryfregte
Geslote modus geaktiveer
Maksimum IAB behoorlik gestel
BG beskikbaar vanaf geselekteerde bron
Programmeer pomp vir bolusing
Verfris
Staat
Aktiwiteit
Geen verbinding vir %1$d min
%1$d%% (%2$d min oorblywend)
Inisialiseer tans
Opgeskort weens fout
Opgeskort deur gebruiker
Loop tans
Kanselleer TBR
Stel TBR (%1$d%% / %2$d min)
Bolusing (%1$.1f U)
Verfris
Versoekte bewerking nie ondersteun deur pomp
Onveilige gebruik: uitgebreide of multigolf boluses is aktief. Lus modus is gestel om laag te opskort net 6 ure. Net gewone boluses is ondersteun in lus modus
Onveilige gebruik: die pomp gebruik \'n verskillende basale koers profiel as die eerste. Die lus is gedeaktiveer. Kies die eerste profiel op die pomp en verfris.
\'n Bolus met dieselfde hoeveelheid was versoek binne die laaste twee minute. Om te waak teen toevallige dubbele boluses en om te waak teen goggas is dit nie toegelaat nie.
Nou
Lees pomp geskiedenis
Instelling basale profiel
Pomp kasset vlak is laag
Pomp battery is laag
Die pomp toon die fout E%1$d: %2$s
Laag
Leeg
Normaal
Pomp tyd/horlosie se opdatering is nodig
Waarskuwing
TBR GEKANSELLEER waarskuwing is bevestig
Die pomp kon nie bereik word nie. Geen bolus is gegee nie
Bolus aflewering het misluk. Dit blyk dat geen bolus gelewer was. Om seker te maak, gaan die pomp asseblief na om \'n dubbele bolus te vermy en dan bolus weer indien veilig. Om te waak teen goggas, word boluse nie outomaties weer probeer nie.
Slegs %1$.2f U van die aangevraagde bolus van %2$.2f U was gelewer as gevolg van \'n probleem. Kontroleer asseblief die pomp om dit te verifieer en neem dan gepaste aksie.
Lewering van die bolus en verifiëring van die pomp se geskiedenis het misluk, Kontroleer asseblief die pomp. As \'n bolus afgelewer is, sal dit bygevoeg word om behandelings gedurende die volgende verbinding met die pomp.
Nie genoeg insulien vir bolus oor in reserwe
Verlengde bolus afleweringsfout
Sig
terug
Aktiveer SMB altyd
Aktiveer SMB altyd onafhanklik van boluse. Slegs moonlik met BG source met goeie filter van data soos G5
Aktiveer SMB na koolhidrate
Akitveer SMB vir 6h na karbohidrate, selfs met 0 KOB. Slegs moontlik met BG bron met goeiei filters van data soos G5
Akitveer SMB met KOB
Aktiveer SMB wanneer daar KOB aktief is.
Aktiveer SMB met tydelike doelwitte
Aktiveer SMB wanneer daar tydelike doelwitte aktief is (eetgou, oefen)
Aktiveer SMB met hoë tydelike doelwitte
Insulien
Karbs
Knoppies
Stuur \'n kalibrasie na xDrip+ of open G5 kalibrasie dialoog
Open xDrip +, terug knoppies keer terug na AAPS
Hoeveelheid karbs om by te voeg op druk van knoppie
Hoeveelheid Insulien om by te voeg op druk van knoppie
Kon nie CGM toepassing laat hardloop nie. Maak seker dat dit geïnstalleer is.
CGM
Geskiedenis blaaier
Vermeld op SMB
Wys SMB op horlosie soos \'n standaard bolus.
Skep aankondigings vanaf foute
Skep Nightscout aankondiging vir foutdialoë en plaaslike waarskuwings (ook vertoonbaar in Careportal onder behandelings)
Wys die voorspellings op die horlosie.
Projeksies
Data keuses
Fabric Upload
Laat outomatiese Foutverslagdoening en kenmerk data stuur na die ontwikkelaars via die fabric.io diens.
Hernuwe asseblief jou G5 toepassing na \'n ondersteunde weergawe
Dexcom toep is nie geïnstalleer nie.
Begin aktiwiteit TT
Begin eet gou TT
TT
Moet nie bolus. Rekord alleen
Kategorie
Subkategorie
Autobackfill vermiste BGs vanaf NS
SMB gestel deur pomp
Aktiwiteit
Sensitiewiteit
Afwykings
Karbs AanBoord
Insulien AanBoord
Basale
Geen aksie gekies, niks sal gebeur
Begin hipo TT
Veranderende ontwikkelende weergawe. Geslote lus is gedeaktiveerd.
Ingenieurswese modus geaktiveer
Ingenieurswese modus ontsper nie en nie op publike vrylating tak
Lees basale profiel
Die pomp geskiedenis het verander nadat die bolus berekening uitgevoer was. Die bolus was nie afgelewer nie. Herbereken asseblief of \'n bolus steeds nodig is.
Bolus suksesvol afgelewer, maar die behandeling inskrywing het gefaal. Dit kan gebeur as twee klein boluses van dieselfde grootte binne die laaste twee minute toegedien word. Kontroleer die pomp geskiedenis en behandeling inskrywings en gebruik die Careportal om vermiste inskrywings te voeg. Maak seker om nie enige inskrywings vir dieselfde minuut en dieselfde bedrag by te voeg.
Hoë tydelike verwerp aangesien berekening nie onlangse veranderings in pomp geskiedenis oorweeg het nie
Verfris pomp status
Die basale tempo op die pomp het verander en sal binnekort opgedateer word
Basale koers is verander op pomp, maar kon nie dit teruglees nie
Kontroleer tans vir geskiedenis veranderinge
Veelvuldige boluses met dieselfde hoeveelheid binne die dieselfde minuut was nounet ingevoer. Slegs een rekord kon bygevoeg word in behandelings. Kontroleer asseblief die pomp en voeg per hand \'n bolus rekord met behulp van die Careportal oortjie maak seker om \'n bolus te skep met \'n tyd deur geen ander bolus gebruik.
\n\nhttp://www.androidaps.org\nhttp://www.androidaps.de (de)\n\nfacebook:\nhttp://facebook.androidaps.org\nhttp://facebook.androidaps.de (de)
Die laaste bolus is ouer as 24 uur of is in die toekoms. Kontroleer asseblief of die datum op die pomp reg ingestel is.
Tyd/datum van die gelewerde bolus op pomp lyk verkeerd, IAB is waarskynlik verkeerd. Kontroleer asseblief pomp tyd/datum.
ProfileSwitch ontbreek. Doen \'n profiel skakelaar of druk \"Aktiveer profiel\" in die LokaleProfiel.
Bolus telling
TBR telling
Pomp is nie tydelike basale bekwame
Geen geldige basale tempo gelees van pomp
Geslote lus modus in voorkeure gedeaktiveer
Autosens gedeaktiveer in voorkeure
SMB gedeaktiveer in voorkeure
UAM in voorkeure gedeaktiveer
UAM versper omdat dit staatmaak op Oref1 sensitiwiteit plugin
maks basale vermenigvuldiger
maks daaglikse basale vermenigvuldiger
\'n Bolus was binne die laaste 3 minute afgelewer, SMB is oorgespring
Basale reggestel
Verlengde bolus is beperk tot %1$.1f U as gevolg van %2$s
Beperk maks IAB tot %1$.1f U agv %2$s
Beperk koolhidrate tot %1$d g agv %2$s
Beperk IAB tot %1$.1f U agv %2$s
maks waarde in voorkeure
harde limiet
onveilige gebruik
Lees status gefaal
Rekord pomp ligging verandering
Rekord insulien kasset verandering
SMB is altyd na koolhidrate versper omdat aktiewe BG bron nie gevorderde filter ondersteun nie
SMB nie toegelaat in open lus modus
Kos
herstel
Ontkoppel (%1$d m)
Maksimum totale IAB OpenAPS kan nie oor [U] gaan
Hierdie waarde is Maks IAB genoem in OpenAPS kontekst\nOpenAPS sal nie meer insulien byvoeg as huidige IAB is groter as hierdie waarde
Pomp gestop
Pomp is begin
Pomp wag
Maaltyd maks absorpsie tyd [h]
Tyd waarteen enige maaltyd as geabsorbeer beskou word. Oorblywende koolhidrate sal afgesny word.
Tyd
Wys notas veld in behandeling dialoë
Volgende
Vorige
Opstel Ghoeroe
EINDIG
Kies u taal
Eerste insulien inkrement
Tweede insulien inkrement
Derde insulien inkrement
Eerste koolhidrate inkrement
Tweede koolhidrate inkrement
Derde koolhidrate inkrement
CGM
Gebruik slegs WiFi verbinding
WiFi SSID
Slegs wanneer laai
Verbindinginstellings
Toegelate SSID\'s (kommapunt geskei)
Laat verbindings toe terwyl swerf
Max autosens ratio
Min autosens ratio
Bolus sluimer dia divisor
Maks daaglikse veiligheids vermenigvuldiger
Huidige basale veiligheids vermenigvuldiger
nvt
Virtuele Pomp
Pomp definisie
Bolus: Stap =%1$s\nVerlengde Bolus: [stap%2$s, duur = =%3$smin -%4$sh]\nBasal: stap =%5$s\nTBR: %6$s (deur %7$s), duur =%8$smin -%9$sh\n%10$s
Autobackfill BG
Ghoeroe-instellings
Berekeninge is ingesluit in die ghoeroe verslag:
Vertooninstellings
Algemene instellings
Aktiveer NSClient
Welkom by opstelling-Ghoeroe. Dit sal jou lei deur die opstelling proses\n
Pomp opstel
Lees status
Veranderinge moet gedoen word in NS
Slaan opstelling-Ghoeroe oor
Druk die knoppie hieronder om AndroidAPS te aktiveer om voorstelle/of veranderings te maak aan basale
Konfigureer APS plugin
Konfigureer Sensitiwiteits plugin
Sensitiwiteit plugin vir sensitiwiteit opsporing en KAB berekening. Vir meer inligting besoek:
https://androidaps.readthedocs.io/en/latest/EN/Configuration/Sensitivity-detection-and-COB.html
Onthou asseblief: dat nuwe insulien profiele vereis DIA van minstens 5h. DIA 5 – 6h op nuwe profiel is gelyk aan DIA 3h op ou insulien profiele.
Konfigureer BG bron
Kies asseblief bron van profiel. As Pasiënt \'n kind is gebruik NS profiel. As niemand jou volg op Nightscout sal jy waarskynlik plaaslike profiel kies. Onthou asseblief dat jy net die bron kies van profiel. Om dit te gebruik moet jy dit aktiveer deur uitvoering \"Profiel skakelaar\"
Kies een van beskikbare algoritmes. Hulle is gesorteer vanaf oudste tot jongste. Nuwer algoritmes is gewoonlik kragtiger en meer aggressief. Dus as jy nuut is met jou lus, sal jy waarskynlik begin met AMA en nie met jongste een. Moenie vergeet om die OpenAPS dokumentasie te lees en te konfigureer voor gebruik.
Begin jou eerste doelwit
Toestemming
Vra vir toestemming
Versoek
Konfigureer insulien plugin
Uitgang
Open navigasie
Sluit navigasie
Plugin voorkeure
Voltooi, baie mooi gedoen!
Nog nie voltooi nie
Tydsverloop
Poctech
Ontvang BG waardes van Poctech toepassing
Ontvang BG waardes vanaf Tomato toep (MiaoMiao toestel)
Hoë tydelike doelwitte verhoog sensitiwiteit
= 100]]>
Lae tydelike doelwitte verlaag sensitiwiteit
Ongeldige pomp opstelling kontroleer die hulpdokumente en verifieer dat die vinnige inligting kieslys wel QUICK INFO benaam is met behulp van die 360 konfigurasie sagteware.
Gepasmaak
Skoon AndroidAPS begin
Gestoorde instellings gevind
Aandag: As jy aktiveer en koppel aan \'n hardeware pomp, AndroidAPS sal die basale instellings uit die profiel aan die pomp kopieer, die bestaande basale koers gestoor op die pomp sal oorskryf word. Maak seker jy het die korrekte basale instelling in AndroidAPS. As jy nie seker is of nie die basale instellings wil oorskryf op jou pomp, druk Kanselleer en herhaal oorskakel na die pomp op \'n later tyd.
Behandeling data onvolledig
Onderhoud instellings
Hoeveel Logs om te stuur
Onderhoud
MAINT
Bied verskeie funksies vir onderhoud (bv. log stuur, log skrapping).
Stuur Logs per Epos
Skrap joernaal
\'n Behandeling (insulien: %1$.2f, koolhidrate: %2$d, by: %3$s) kon nie bygevoeg word by behandelings. Kontroleer asseblief en voeg per hand \'n rekord soos vanpas.
eCarbs: %1$d g (%2$d h), vertraag: %3$d m
Geen autosens data beskikbaar
Logboekinstellings
Herstel na verstek
NSClient onklaar. Oorweeg om NS en NSClient te herlaai.
AS
Weergawe %1$s beskikbaar
Tyd verskil
Verkose APS modus
Totaal
Bereken
Stuur vandag se loglêers aan ontwikkelaars saam met hierdie tyd. Onverwagte situasie.
Minimale versoek verandering [%]
Oop lus sal nuwe verandering versoek as die %. Verstek waarde is 20%
Soek vir toestelle…
Maats voltooi
Stem die kodes gewys op hierdie toestel en op jou pomp saam?
Insight maatjies
Accu-Chek Insight
%1$s:%2$s
Pyp verander
Pomp tyd opgedateer
Bevestig
Demp
Pomp alarm
Log ligging veranderings
Log stoor veranderinge
Log voerpyp verandering
Log battery verandering
Log bedryf modus veranderinge
Log alarms
Skakel TBR emulasie aan
Gebruik verlengde boluses in plaas van TBRs om die 250%% perk te omseil
Ontkoppel vertraging [s]
Reeksnommer
Vrygestelde sagteware weergawe
UI verwerker sagteware weergawe
PC verwerker sagteware weergawe
MD tel verwerker sagteware weergawe
Veiligheid verwerker sagteware weergawe
BT info bladsy weergawe
Bluetooth adres
Stelsel ID Aanhangsel
Vervaardigings datum
Verwyder maats
Maat inligting
Begin pomp
Stop pomp
Bedryf modus
Status
TDD Bolus
TDD basale
TDD totaal
Herstel
Nie gemaat
Laaste verbind
Begin
Gestaak
%1$d%% vir %2$d / %3$d min
Uitgebreide bolus
Multigolf bolus
%1$.2f / %2$.2f U vir %3$d min
Skakel kennisgewing van TBR einde\n(pomp instelling)
Deaktiveer kennisgewing van TBR einde\n(pomp instelling)
Verfris
Integrasie vir Accu-Chek Insight pompe
Nie ingesteek
Laaste kon: %1$d min gelede
TBR: %1$d%% vir %2$d / %3$d min
Verleng: %1$.2f / %2$.2f U vir %3$d min
Multigolf: %1$.2f / %2$.2f U vir %3$d min
TDD: %1$.2f
Bat.: %1$d%%
Max. herstel duur [s]
Min. herstel duur [s]
Herstel duur
Afsnytyd gedurende handskud - terugstel bluetooth
Son
Sat
Vry
Don
Woens
Dins
Maan
Gebruiker outomatiesasie aksies
Verskaf asb \'n aksie.
Gee asseblief ten minste een sneller.
Spesifisieer ten minste een aksie.
Reeds aangeskakel
Reeds afgeskakel
Alreeds opgeskort
Hervat lus
Nie opgeskort
Tydelike teiken begin
Tydelike teiken gestop
is minder as
is ewe of groter as
is gelyk aan
is ewe of groter as
is groter as
is nie beskikbaar nie
Glukose is nie beskikbaar nie
Glukose %1$s %2$.0f %3$s
Glukose %1$s %2$.1f %3$s
Profiel pct %1$s %2$d
IAB %1$s %2$.1f
En
Of
Eksklusiewe of
By %1$s
Gebruik netwerk ligging
GPS ligging
Gebruik passiewe ligging
Liggingdienste
Outo
Outomatisasie
== ∑ %1$s U
Log sensor verander na NS
Skep geleentheid \"sensor verandering\" in NS automaties op sensor begin
Tomato (MiaoMiao)
Tomato
JouTidepool login gebruiker, normaallweg \'n email adres
Login Gebruiker Naam
Jou Tidepool login kode
Login wagwoord
Toets Tidepool Login
As ge-aktiveer sal data oplaai na https://int-app.tidepool.org instede van die gewone https://app.tidepool.org/
Gebruik Integrasie (toets) bedieners
Tidepool
TDP
Laai data op na Tidepool
Laai CGM data op
Laai behandelings op (insulien, karbs)
Laai tydelike basale op
Laai profiel veranderings, tydelike teikens op
Laai BG toetse op
interne berging beperking
Bevry ten minste %1$d MB van intene stoorspasie! Lus gedeaktiveer!
Verkeerde formaat
Verkeerde kode. Opdrag gekanselleer.
Nie gekonfigureer nie
Profiel skakelaar geskep
Herhaaltyd
Elke
Nooit
Voorwaarde:
Aksie:
IAB [U]:
Glukose [%1$s]:
DEL
ADD
Kopieer
Voeg nuwe by
Weergawe Navolger
Handtekening verifieerder
Die weergawe is ongeldig. Lus afgeskakel!
ou weergawe
baie ou weergawe
2h
DexcomG App (opgedateerde)
DXCM
Ontvang BG waardes vanaf die opgedateerde Dexcom app.
Kennisgewing
Kennisgewing: %1$s
Msg:
Profiel persentasie
Persentasie [%]:
Begin profiele%1$d%% vir %2$d min
Begin profiel %1$d%%
bestaan
bestaan nie
Tydelike teiken %1$s
WiFi SSID %1$s %2$s
Autosens %1$s %2$s %%
Outosens %
%3$s %1$s %2$s
BG verskil
Huidige Ligging
Ligging
Breedte:
Lengte:
Afst [m]:
Naam:
Laaste bolus
Laaste bolus tyd %1$s %2$s min terug
KOB
KOB %1$s %2$.0f
Aksie naam
WYSIG
Snellers:
VERWYDER
Vereistes:
Verander profiel na
Verander profiel na %1$s
Laaste konneksie na pomp
Laaste konneksie na pomp [minute gelede]
Vorige konneksie na pomp %1$s %2$s min terug
Stuur\'n SMS: %1$s
Stuur\'n SMS met die teks
Laai tans...
Sluimer
Tyd reeks
Tyd is tussen %1$s en %2$s
Tussen
Ongeldig boodskap teks
%1$s ISF: %2$.1f
%1$.0fg IC: %2$.1f
%1$.1fg IC: %2$.1f
%1$d%%
Bolus slimjan
min